| Modulekode | NMP 411 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie |
| Module-inhoud | Bepaling van die grootte, toepassing, en bepaling van die effektiwiteit van die mees algemeen gebruikte eenheidsoperasies, insluitende vergruising, sifting, klassifikasie, vermaling, swaartekragskeiding, digtemediumskeiding, magnetiese skeiding en indikking. |
| Modulekrediete | 16.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | (NMP 310) |
| Kontaktyd | 3 lesings per week, 1 tutoriaal per week, 2 praktiese sessies per week |
| Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
| Departement | Materiaalkunde en Metallurgiese Ingenieurswese |
| Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App